
Die lesse kan slegs afgelaai word indien die Direct-Science e-Boek op jou rekenaar geinstalleer is.
Kliek op Download e-Lessons vir inligting om die lesse af te laai en oop te maak.
Kliek hier vir die aflaai van Graad 10 chemie en fisika lesse.
Kompakskyf met elektroniese lesse en werksboeke kan na ’n posadres of fisiese adres versend word.
|