Home Page / Tuisblad
e-Book and Lessons
How it Works
e-Boek en Lesse
Hoe dit Werk
Contact Details
Chemistry Topics
Physics Topics
Chemie Onderwerpe
Fisika Onderwerpe
Blog
Cost / Koste
Copyright
Guestbook


Die Direct-Science e-boek bestaan uit Chemie en Fisika lesse vir graad 10 – 12.  Elkeen van die lesse is saamgestel uit verskeie kleurvolle en dinamiese PowerPoint bladsy wat die verskillende beginsels en toepassings verduidelik en illustreer.  Tydens elke kliek sal inligting op jou rekenaarskerm verskyn wat gebruik moet word om vrae in die werksboek (harde kopie) te antwoord. 

 
Eksamenvrae en antwoorde is ook deel van die e-boek.

Laai die e-boek af en aktiveer vir ‘n toets periode of bestel vanaf Direct-Science.