Home Page / Tuisblad
e-Book and Lessons
How it Works
e-Boek en Lesse
Hoe dit Werk
Contact Details
Chemistry Topics
Physics Topics
Chemie Onderwerpe
Fisika Onderwerpe
Blog
Cost / Koste
Copyright
Guestbook


Kliek hier en laai die e-Boek af met Chemie en Fisika Lesse vir Grade 10, 11 en 12  (75 MB).

'n Swart skerm sal sigbaar wees terwyl die e-boek afgelaai word.

Kliek OK wanneer “Setup has finished the installation” verskyn.

Maak die e-Boek oop vanaf die Direct-Science Ikon op die werkarea van jou rekenaar. 

Die Gebruikeridentifikasie Kode verskyn aan die regterkant. 

Kliek op Indeks.

Kliek op enige Graad en die name van die lesse sal verskyn.

Aktiveer die lesse - epos die Gebruikeridentifikasie Kode aan,

science@chemistry-physics.com

'n Aktiveringskode sal binne 24 h beskikbaar wees.