| FISIKA ONDERWERPE | | BESKRYWING VAN FISIKA ONDERWERPE |
| Arbeid en Energie | | Beskrywing van arbeid en vergelyking vir berekening van hoeveelheid arbeid verrig. Energie. Gravitasie potensiele energie. Kinetiese energie. Energie berekeninge. Meganiese energie. Energie verandering in vallende voorwerp. Energie verandering in swaaiende pendulum. Berekeninge.
|
| | ............................................................................................... |
| Beweging in Een Dimensie | | Beskrywing en voorbeelde van vektore en skalare. Verwysingsposisie. Afstand en posisie (verplasing). Spoed en snelheid. Versnelling. Tydtikker. Berekening van versnelling vanaf die tydtikker.
|
| | .............................................................................................. |
| Bewegingsgrafieke | | Reglynige beweging. Spoed-tyd grafiek. Snelheid-tyd grafiek. Afstand-tyd grafiek. Verplasing - tyd grafiek. Bereken die helling van grafieke en oppervlak onder grafieke. Sketsgrafieke.
|
| | .............................................................................................. |
| Bewegingsvergelykings | | Vergelykings vir die berekening van afstand, spoed, versnelling en tyd van beweging. Reels vir die gebruik van die vergelykings. Teken grafieke vanag bewegingsinligting.
|
| | .............................................................................................. |
| Elektrostatika | | Sub-atomiese deeltjies van die atoom. Elektriese lading van sub-atomiese deeltjies. Fisiese prosesse vir die verkryging van elektriese ladings. Kragte tussen elektriese gelaaide deeltjies. Behoud van elektriese lading. Toepassing van elektrostatika.
|
| | ............................................................................................... |
| Geometriese optika | | Ligstrale en ligbundels. Spoed van lig. Lynvormige verspreiding van lig. Weerkaatsing van lig. Wette van weerkaatsing. Spieels. Posisie van beeld en spieels. Bolvormige en holvormige spieels.
|
| | ............................................................................................... |
| Gravitasie | | Gravitasieversnelling. Massa en gewig van voorwerpe op die aarde en maan. Beweging van voorwerpe vanag geboue. Sketsgrafieke
|
| | .............................................................................................. |
| Lig | | Samestelling van lig. Refraksie. Snell se wet. Ware en skyndiepte. Totale interne weerkaatsing. Grenshoek.
|
| | ............................................................................................... |
| Magnete en Magnetisme | | Magnetiese materiale. Magneetvelde. Eienskappe van magneetveldlyne. Ontdekking van magnetisme. Magnetiese domeine. Magnetisering van materiale. Aarde se magneetveld.
|
| | ............................................................................................... |
| Materie en Materiale | | Klassifikasie van materie en materiale. Suiwer stowwe. Mengsels. Skeidingsmetodes. Filtrasie. Distillasie. Verdamping. Chromatografie. Magnetisme. Sifting. Skeitregter. Sortering. Homogene en heterogene mengsels.
|
| | ............................................................................................... |
| Verwysingsraamwerk | | Relatiewe posisie en afstand. Relatiewe snelheid en spoed. Relatiewe snelheid van bewegende voorwerpe.
|
| | ............................................................................................... |
| Stroombaan Elektrisiteit | | Stroombane. Elektriese selle. Weerstande in serie en parallel. Energie omskakeling. Arbeid verrig deur weerstande. Potensiaalverskil, stroomsterkte, totale weerstand.
|
| | ............................................................................................... |
| Transversale golwe | | Golfvergelyking. Interferensie.
|
| | ............................................................................................... |
| Transversale puls | | Pulslengte. Amplitude. Spoed. Grafiek van bewegende puls. Weerkaatsing van puls. Superposisie. Interferensie. Verplasing van deeltjie in golf.
|
| | |
| xxxxxxxxxxxxxxxxxxx | | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx |
| | |
| Behoud van Liniere Momentum | | Behoud van momentum in geslote sisteme tydens ontploffings en botsings.
|
| | .............................................................................................. |
| Effek van Veranderde Magneetveld op 'n Elektriese Lading | | Elektromagnetiese induksie. Magnete en induksie van elektriese stroom. Induksie van elektriese stroom in solenoid. Geinduseerde potyensiaalverskil. Magnetiese vloed. Magnetiese vloeddigtheid. Vloeitigting van geinduseerde elektriese stroom. Lenz se Wet. Farday se Wet. Primere en sekondere solenoides.
|
| | ............................................................................................... |
| Elektriese Potensiele Energie en Elektriese Potensiaal | | Arbeid verrig om n elektriese lading in 'n elektriese veld te beweeg. Elektriese potensiele energie in 'n uniforme elektriese veld. Elektriese potensiele energie in 'n nie-uniforme elektriese veld.
|
| | .............................................................................................. |
| Elektriese Velde | | Beskrywing en rigting van elektriese velde. Uniforme elektriese veldlyne. Elektriese veldsterkte. Resulterende elektriese veldsterkte. |
| | ............................................................................................... |
| Elektromagnetiese Induksie en Transformators | | Magnetiese veld van die aarde en permanente magnete. Magnetiese vloed en vloeddigtheid. Magnetiese veld rondom 'n stroomdraende elektriese geleier. Rigting van sirkulere magneetveld rondom stroomdraende elektriese geleier. Regterhandreel. Invloed van magnetiese kragte op stroomdraende elektriese geleier. Induksie van elektriese stroom. Interaksie tussen elektriese geleier en magneetveld. Polarititeit van geinduseerde magneetveld in solenoid. Interaksie tussen veranderde magneetveld en solenoid. Lenz en Faraday se wette. Transformators.
|
| | ............................................................................................... |
| Elektrostatika - Coulomb se Wet | | Kragte tussen statiese elektries gelaaide voorwerpe. Behoud van elektriese lading. Resulterende elektriese lading. Coulomb se wet van elektrostatika. Berekeninge. |
| | ............................................................................................... |
| Kapasitansie | | Beskrywing van kapasitansie en kapasitors. Parallele plaat kapasitor. Berekening van kapasitansie. Di-elektrikum. Energie storing in kapasitors.
|
| | ............................................................................................... |
| Klankgolwe | | Vorming van klank. Klank en energie. Interferensie van klank. Spoed van klank. Golfvergelyking. Berekeninge.
|
| | ............................................................................................... |
| Kragte | | Reglynige kragte. Vryeliggaamdiagram. Kontal en nie-kontakkragte. Resulterende reglynige krag. Kragte in ewewig. Gravitasie en normaalkrag. Wrywingskrag. Voorwerp op skuinsvlak. Horisontale en vertikale komponente van toegepaste krag.
|
| | ............................................................................................... |
| Lense | | Konkaaf en konvekslens. Ligbreking deur lense. Beelde. Stralediagram. Vergroting. Mikroskopop en teleskoop.
|
| | ............................................................................................... |
| Longitudinale Golwe | | Beskrywing van longitudinale golwe. Transversale en longitudinale golwe. Deeltjie beweging in longitudinale golwe.
|
| | .................................................................................................. |
| Momentum en Newton se Tweede Wet | | Beskrywing van Newton se tweede wet. Impuls. Verandering in momentum. Berekeninge.
|
| | .................................................................................................. |
| Momentum in Een Dimensie | | Beskrywing van momentum in geisoleerde sisteme. Vergelyking vir berekening van momentum. Momentum van geisoleerde sisteme.
|
| | .................................................................................................. |
| Newton se Wette | | Newton se eerste wet. Voorwerpe in rus of konstante spoed. Kragte in ewewig. Newton se tweede wet. Nie-nul resulterende krag. Voorwerp versnel. Netwon se derde wet. Aksie-reaksie pare.
|
| | .................................................................................................. |
| Stroombaan Elektrisiteit | | Energie bron. Weerstande in serie en parallel. Potensiaalverskil. Eksterne en interne weerstand. Elektriese stroomsterkte. Aantal ladings. Energie oordraging. Arbeid verrig deur selle en weerstande. Drywing.
|
| | |
| xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx | | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx |
| | |
| Arbeid, Energie en Drywing | | Beskrywing en berekening van arbeid en energie. Kinetiese energie. Gravitasie potensiele energie. Arbeid verrig deur wrywingskrag. Arbeid verrig deur horisontale komponent van toegepaste krag. Arbeid verrig op voorwerp op skuinsvlak. Behoud van meganiese energie. Arbeid-energie teorem.
|
| | .................................................................................................. |
| Deurlating en verstrooing van lig | | Valensband en geleidingsband. Wisselwerking van lig met metale en nie-metale. Verstrooing van lig.
|
| | .................................................................................................. |
| Dubbelle aard van Lig | | Materie en energie. De Broglie golflengte.
|
| | .................................................................................................. |
| Elastiese en onelastiese botsings | | Behoud van momentum en kinetiese energie in geslote sisteme. Berekeninge.
|
| | .................................................................................................. |
| Elektriese motors | | Magnetiese velde rondom elektriese geleiers. Regterhandreel. Komponente van elektriese motors. Spoel rotasie in magneetveld. Kommutator en borsels. Toepassing van elektriese motors.
|
| | .................................................................................................. |
| Elektromagnetiese Bestraling | | Elektromagnetiese golwe. Golfmodel. Deeltjiemodel. Elektromagnetiese spektrum. Gebruike van elektromagnetiese golwe.
|
| | .................................................................................................. |
| Dopplereffek met klank | | Verandering in frekwensie van klank. Toepassing van Doppler effek. Skokgolwe en supersoniese knal. Machgetal. Berekeninge.
|
| | .................................................................................................. |
| Emissie and Absorbsie Spektrum | | Diffraksie. Deurlopemde spektrum. Lynspektrum. Balmar reeks. Lymar reeks. Absorpsie spektrum.
|
| | .................................................................................................. |
| Foto-eletriese effek | | Lig. Transversale golwe. Energie inhoud van transversale golwe. Planck se konstante en formule. Spoed van lig en golfvergelyking. Fotone. Bewys van foto-elektriese effek. Foto-elektriese sel.
|
| | .................................................................................................. |
| Generators | | Funksie van generators. Magnetiese velde. Elektromagnetiese induksie. Lenz se wet. Geinduseerde elektriese stroom. Regterhand dinamo reel. Faraday se wet. Wisselstroomsiklus. Toepassing van wisselstroom. Wisselstroom generator. Gelykstroomgenerator.
|
| | .................................................................................................. |
| Golfgeaardheid van Lig | | Elektromagnetiese spektrum. Samestelling van wiltlig. Diffraksie van liggolwe. Interferensie. Enkelspleet diffraksie patrone. Rangorde van maksimums en minimums. Meting van enkelspleet diffraksie patrone. Dubbelspleet diffraksie patrone.
|
| | .................................................................................................. |
| Golfgeaardheid van water | | Diffraksie patrone van watergolwe. Hugens se verklaring van diffraksie. Interferensie.
|
| | ................................................................................................... |
| Lig en Doppler Effek | | Liggolwe. Absorpsiespektrum. Rooi- en blouverskuiwings.
|
| | .................................................................................................. |
| Vertikale Beweging in Een Dimensie | | Gravitasie versnelling. Bewegingsvergelykings. Reglynige beweging vanaf geboue. Sketsgrafieke van vallende voorwerpe. Bonsende bal.
|
| | ................................................................................................... |
| Verwysingsraamwerk | | Relatiewe snelheid.
|
| | ................................................................................................... |
| Wisselstroom | | Gelykstroom. Gelykstroomekwivalent van wisselstroom. Drywing. Wortel van gemiddelde kwadraat-waarde.
|
| | ................................................................................................... |
| Wil Lig en Sigbare Lig | | Spoed van Lig. Vorming van reenboog.