| CHEMIE ONDERWERPE | | BESKRYWING VAN CHEMIE ONDERWERPE |
| Basiese Chemie | | Samestelling van die atoom. Simbole van elemente, atoomgetal en massagetal. Ranskikking van elemente op die periodieke tabel. Aufbau diagram. Elektronkonfigurasie.
|
| | ......................................................................................... |
Chemiese Bindings en Chemiese Strukture
| | Intramolekulere bindings. Intermolekulere bindings. Chemiese strukture. Reuse molekules. Relatiewe sterkte van chemiese bindings. |
| | ......................................................................................... |
| Chemiese Verandering | | Voorbeelde van chemiese verandering. Geleiding van hitte. Fase verandering van ys wat verhit word. Endotermiese en eksotermiese reaksies. Behoud van energie. Ontbinding reaksies. Sintese reaksies. Neutralisasie reaksies. Suur-basis reaksies. Neerslag reaksies. Toets vir koolstofdioksied. Toets vir water. Ontbinding van water, koper (II)chloried en lood(II)chloried deur elektrolise en termiese hitte. |
| | .......................................................................................... |
| Hidrosfeer en Ioonreaksies | | Samestelling van die hidrosfeer. Positiewe en negatiewe ione. Oplosbare en onoplosbare metaalsoute. Dissosiasie reaksies van metaalsoute. Elektroliete. Oplosbaarheids reels. Toets vir chloriede en karbonate. Toets vir sulfiede en karbonate. Toets vir haliede. Neerslagreaksies in di eomgewing.
|
| | ........................................................................................... |
Inleiding tot die Atoom en Chemie
| | Opsomming van basiese beginsels en onderwerpe in chemie. |
| | ........................................................................................... |
| Materie en Materiale | | Beskrywing en klassifikasie van materie en materiale. Suiwer stowwe en mengsels. Skeidingsmetodes: filtrasie, distillasie, verdamping, magnetisme, sifting, skeitregter, sortering. Homogene en heterogene mengsels.
|
| | .......................................................................................... |
| Periodieke Tabel en Chemiese Formules | | Rangskikking van elemente op die periodieke tabel. Simbole, atoomgetalle en massagetalle. Sub-atomiese deeltjies van die atoom. Isotope. Elektronstruktuur. Elektriese ladings van elemente. Balansering van chemiese formules.
|
| | .......................................................................................... |
| Periodisiteit van Elemente | | Periodisiteit en ioonradius van katione in periodes op periodieke tabel. Periodisiteit en ioonradius van katione in groep op periodieke tabel. Periodisiteit en ioonradius van anione in periodes op periodieke tabel. Ionisasie energie. Kernbeheer. Valenselektrone. Oksidasie en reduksie. Elektronaffiniteit. Elektronegatiwiteit.
|
| | ........................................................................................... |
| Stikstofsiklus | | Gebruike van stikstof. Stappe in stikstofsiklus. Stikstoffiksasie. Industriele fiksasie. Haber Bosch proses. Biologiese fiksasie. Ammonifikasie. Nitrifikasie. Denitrifikasie.
|
| | ............................................................................................ |
| Tipe Chemiese Reaksies en Balansering | | Verbrandingsreaksies. Sintese reaksies. Ontbindingsreaksies. Enkel verplasingreaksies. Dubbel verplasingsreaksies. Suur-basis reaksies. Balansering van chemiese reaksies.
|
| | ............................................................................................ |
| Vorming van Chemiese Bindings | | Vorming van ioniese bindings. Vorming van kovalente bindings. Elektronegatiwiteit en tipe chemiese binding. Voorstelling van chemiese binding met Lewisstrukture en Couperstrukture. Van der Waalskragte. Dipool-Dipool interaksies. Waterstofbindings. Bindingsenergie.
|
| | ............................................................................................ |
| Watersiklus | | Diagrammatiese voorstelling van watersiklus. Fisiese eienskappe van water. Fase verandering van water. Latente hitte. Verhittingsprofiel van water. Verdamping. Kondensasie. Sublimasie. Presipitasie.
|
| | |
| xxxxxxxxxxxxx | | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx |
| | |
| Atoom, Molekulere en Formule Massa | | Relatiewe atoommassa, molekulere massa em formule massa. Molekulere massa van atome, molekules en metaalsoute.
|
| | ........................................................................................... |
Balansering van Chemiese Vergelykings
| | Reels vir balansering van chemiese vergelykings. Tipe chemiese reaksies. |
| | ........................................................................................... |
| Energie en Chemiese Verandering | | Energie verandering in chemiese reaksies. Eksotermiese en endotermiese potesiele energie diagramme. Bindingsenergie. Aktiveringsenergie.
|
| | ............................................................................................ |
Chemiese Prosesse in die Atmosfeer
| | Troposfeer. Stratosfeer. Mesofeer. Termosfeer. Osoon. Kweekhuisgasse. |
| | ............................................................................................ |
Die Mol en Avogadro se Konstante
| | Mol beginsel. Berekening van aantal mol, n = m / M. Avogadro se konstante. Berekening van aantal atome en molekules. |
| | ............................................................................................ |
| Elektriese Geleiding in Metale en Halfgeleiers | | Geleiers en nie-geleiers. Atoomorbitale en molekulere orbitale. Valensband. Geleidingsband. Elektronholte. Bandgaping. Doktering. p-n-Voegvlak. n-Tipe halfgeleier. p-Tipe halfgeleier. Heen voorgespan. Tru voorgespan.
|
| | ........................................................................................... |
Gasse - Algemene Gasvergelyking
| | pV = nRT |
| | ............................................................................................ |
Gasse - Beweging van Deeltjies
| | Kinetiese Molekulere Teorie |
| | ............................................................................................ |
Gasse - Boyle se Wet
| | Verwanskap tussen druk en volume van 'n ingeslote gas. |
| | ............................................................................................ |
| Gasse - Charles se Wet | | Verwanskap tussen volume en temperatuur van 'n ingeslote gas.
|
| | ............................................................................................ |
| Gasse - Druk en Temperatuur | | Verwantskap tussen druk en temperatuur van ingeslote gas. Kelcin en Celcius temperatuur skale.
|
| | ............................................................................................ |
Gasse - Berekeninge
| | Berekening van gasse se aantal mol by standaard temperatuur en druk. |
| | ............................................................................................ |
| Gasse - Ideale Gas Model | | Eienskappe van ideale gas. Beskrywing van ware gas. Afwykings van ideale gas gedrag.
|
| | ............................................................................................ |
Konsentrasie van Oplossings
| | Bereken die konsentrasie van oplossings. c = n / V |
| | ............................................................................................ |
| Lewisstrukture | | Teken die Lewisstrukture van atome en molekules. Oktetreel en uitsonderings van die reel. Resonansstrukture. Datief kovalente bindings.
|
| | ............................................................................................ |
| Oksidasiegetalle | | Bepaling van die oksidasiegetalle van atome in elemente en verbindings. Resulterende elektriese lading.
|
| | ............................................................................................ |
| Organiese Chemie | | Chemie van die element koolstof. Funksionele groepe. Homoloe reekse: alkane, alkene, alkyne. IUPAC name. Reaksies - substitusie, addissie, verbranding en kraking.
|
| | ............................................................................................ |
| Persentasie Samestelling en Empiriese Formule | | Persentasie bydrae van atome tot die massa van verbindings. Kleinste verhouding waarin atome met mekaar verbind. |
| | ............................................................................................ |
| Polere Kovalente Bindings en Molekules | | Tipe chemiese bindings. Energie en chemiese bindings. Potensiele energie diagramme. Elektronegatiwiteit. Polere kovalente bindings. Poli-atomiese bindings. Kovalente bindings. Energie.
|
| | ............................................................................................ |
| Redoksreaksies | | Oksidasie en reduksie reaksies. Oksideermiddel en reduseermiddel. Balansering van rediksreaksies. |
| | ........................................................................................... |
| Stogiometrie | | Molverhouding van chemiese reaksies. Berekening van aantal mol en massa van reaktante en produkte tydens chemiese reaksies.
|
| | ........................................................................................... |
| Suur-Bases Reaksies | | Beskrywing van sure en basisse. Suur-bases titrasie. Gekonjugeerde suur-bases pare. Berekeninge.
|
| | ............................................................................................ |
VSEPR - Modelle en Geometrie
| | Vorming van molekules. Liniere strukture. Trigonaal planer. Tetraedries. Trigonaal. Pirimidaal. Hoekig. |
| | |
| xxxxxxxxxxxxxx | | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx |
| | |
| Anorganiese Chemie Industrie | | Chloor-Alkalie Industrie. Elektrolise van NaCl. Membraansel. Elektrolise.
|
| | .............................................................................................. |
Balansering van Redoksreaksies
| | Reduksie Potensiaal Tabel. Reduksie en Oksidasie half reaksies. |
| | .............................................................................................. |
| Battery Industrie | | Primere sel. Sekondere sel. Standaard droe sel. Chemiese reaksies in droe selle. Alkaliese droe selle. Invloed van batterye op die omgewing.
|
| | .............................................................................................. |
| Chemiese Ewewig | | Omkeerbare chemiese reaksies in geslote houers. Le chatelier se beginsel. Ewewigskonstante, Kc. Verandering in temperatuur, konsentrasie en volume van die reaksie.
|
| | .............................................................................................. |
| Elektrolise | | Nie-spontane oksidasie en reduksie. Elektrolitiese sel. Elektrolise van natriumchloried en koper(II)chloried. Toepassing van elektrolise. Ekstraksie van aluminium.
|
| | .............................................................................................. |
Energie Betrokke in Chemiese Reaksies
| | Bindingsenergie. Eksotermiese en endotermiese reaksies. Aktiveringsenergie. Potensiele energie diagramme. |
| | .............................................................................................. |
| Galvaniese Selle | | Spontane oksidasie en reduksie reaksies. Direkte elektron oordrag. Indirekte elektron oordrag. Selnotasie en selpotensiaal. Elektrode potensiaal. Reduksie potensiaal tabel. Korrosie van metale.
|
| | .............................................................................................. |
| Kunsmis Industrie | | Belang van kunsmis. Mikro en makro stowwe. Haber-Bosch proses. Ostwaldproses. Kontakproses. Voordele en nadele van kunsmis.
|
| | ............................................................................................. |
| Organiese Chemie | | Homoloee reeksie. Alkane, alkene, alkyne, alkohols, karboksielsure, esters. IUPAC benaming. Reaksies. Fisiese en Chemiese eienskappe.
|
| | .............................................................................................. |
| Tempo van Chemiese Reaksies | | Onomkeerbare reaksies. Bepaling van reaksie tempo in terme van reaktante gebruik en produkte gevorm. Botsingsteorie. Faktore wat die reaksie tempo beinvloed.
|
| xxxxxxxxxxxxxx | | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx |