Home Page / Tuisblad
e-Book and Lessons
How it Works
e-Boek en Lesse
Hoe dit Werk
Contact Details
Chemistry Topics
Physics Topics
Chemie Onderwerpe
Fisika Onderwerpe
Blog
Cost / Koste
Copyright
Guestbook


Nadat die Direct-Science Viewer op 'n rekenaar geinstalleer is sal die name van die lesings (lesse) onder Lesingbeskrywing verskyn.

Dubbel-kliek op die naam van die lesing (les) om die lesing (les) oop te maak.

Kliek op die muis om deur die lesing (les) te werk.

Wanneer op die muis gekliek word sal inligting op die skerm verskyn wat gebruik moet word om die vrae te antwoord wat vanaf die onderstaande gedruk kan word.






.